Wonderboom Rolbalklub
Kontak ons

NB. Lede neem asb kennis: OP 1 September 2017 begin die sosiale spel in die middae weer om 14:00.

Wonderboom dames by 2017 Senior Inter Distrikte: Marna Bartlett, Manda Strobel, Cahrima v Rooyen en Rea Potgieter

Visie:
“DIE ROLBALKLUB VAN KEUSE VIR MENSE WAT ‘N PASSIE VIR DIE SPEL HET. BY WONDERBOOM ROLBALKLUB WORD ROLBAL SOSIAAL EN KOMPETEREND GESPEEL VIR DIE PURE GENOT DAARVAN”

Kompetisies en fondsinsamelingsdae uitgesluit het ons sosiale spel (plaatjiespel) op:
- Dinsdae om 09:00
- Woensdae om 14:00 (Somer) en 13:30 (Winter)
- Saterdae om 14:00 (Somer) en 13:30 (Winter)
- Rapporteer vir plaatjiespel nie later as 20 minute voor aanvangstyd

Kom skakel gerus in. Sien ons adres, padkaart en GPS koordinate hierbo.
Eerskomende geskeduleerde gebeurtenisse
Datum en TydBeskrywingWaar
Maan 13 Nov 2017Bestuursvergadering 
Maan 11 Des 2017Bestuursvergadering 
Maan 8 Jan 2018Bestuursvergadering 
Maan 12 Feb 2018Bestuursvergadering 
Vry 23 Feb 2018Borgdag 
Maan 12 Mar 2018Bestuursvergadering 
Maan 9 Apr 2018Bestuursvergadering 
Vry 20 Apr 2018Borgdag 
Vry 27 Apr 2018Pro 10 Pare 
Maan 14 Mei 2018Bestuursvergadering 
Maan 11 Jun 2018Bestuursvergadering 
Sat 16 Jun 2018Pro 10 Driespel 
Vry 29 Jun 2018Borgdag 
Sat 7 Jul 2018Meerhofdag 
Maan 9 Jul 2018Bestuursvergadering 
Sat 14 Jul 2018Wonderboom vs Pretoria Noord 
Sat 21 Jul 2018Wonderboom vs Groenkloof 
Sat 11 Aug 2018AJV en prysuitdeling 
Maan 13 Aug 2018Bestuursvergadering 
Maan 10 Sep 2018Bestuursvergadering 

Kontak ons | Registreer op verspreidingslys. | Werf uitleg | Get Adobe | Wysig web