Wonderboom Rolbalklub
Kontak ons
Perfect DeliveryAllen JossWarwick Wealth
Die 2020 Liga datums, BGN datums en Wonderboom Ope Enkels is op die Webblad bygewerk.

Mans Keurders vir die 2019/20 Seisoen Andre Schoeman, Renier Janse van Vuuren, Ian Bester, Frik van Wyk. Inlas: Dr Simon Botha

Visie:
“DIE ROLBALKLUB VAN KEUSE VIR MENSE WAT ‘N PASSIE VIR DIE SPEL HET. BY WONDERBOOM ROLBALKLUB WORD ROLBAL SOSIAAL EN KOMPETEREND GESPEEL VIR DIE PURE GENOT DAARVAN”

Kompetisies en fondsinsamelingsdae uitgesluit het ons sosiale spel (plaatjiespel) op:
- Dinsdae om 09:00
- Woensdae om 14:00 (Somer) en 13:30 (Winter)
- Saterdae om 14:00 (Somer) en 13:30 (Winter)
- Rapporteer vir plaatjiespel nie later as 20 minute voor aanvangstyd

Kom skakel gerus in. Sien ons adres, padkaart en GPS koordinate hierbo.

Kontak ons | Registreer op verspreidingslys. | Werf uitleg | Document reader | Wysig web