Visie:
“DIE ROLBALKLUB VAN KEUSE VIR MENSE WAT ‘N PASSIE VIR DIE SPEL HET. BY WONDERBOOM ROLBALKLUB WORD ROLBAL SOSIAAL EN KOMPETEREND GESPEEL VIR DIE PURE GENOT DAARVAN”
Kompetisies en fondsinsamelingsdae uitgesluit het ons sosiale spel (plaatjiespel) op:
- Dinsdae om 09:00
- Woensdae om 14:00 (Somer) en 13:30 (Winter)
- Saterdae om 14:00 (Somer) en 13:30 (Winter)
- Rapporteer vir plaatjiespel nie later as 20 minute voor aanvangstyd
Kom skakel gerus in. Sien ons adres, padkaart en GPS koordinate hierbo.
|
|